Overblog
Edit post Follow this blog Administration + Create my blog
Onbeskikbaar

Tiener gedigte

Oor en verby

Oor en verby

Wat oor is,
is oor.
Wat verby is,
is verby.
Wat veronderstel is om te gebeur,
sal nou die kans kry.

Dis 'n nuwe 
begin vir ou
gewoontes.
Dis 'n kans om op te vang wat 
verloor is.

Die metamorfiese gevoel-
alles gebeur met 'n doel.

Alles is oukei, 
want,
ek is nou ek
en jy is
jy.

To be informed of the latest articles, subscribe:
Comment on this post